Ek probeer die atmosfeer indrink, nuwe smake proe en verdwaal in interessante afdraaipaadjies en stegies langs die pad.
‘n Ontdekkingsreis met musikale hoogtepunte.
Ek wil op elke plek in ‘n daktuin sit en die uitsig, mense en kultuur indrink. Geen haas, net vrede en verwondering.
Lig en lekker! Hoe minder jy saamvat, hoe lekkerder toer jy! En ek wend my vryetyd op toer optimaal aan!
Wanneer ek reis is alles anders as die gewone lewe tuis. Die mense, die taal, die land, die uitsigte, die roetine.. Teenwoordig in elke oomblik!
n Goeie balans tussen stap so ver en wyd as wat jy kan, en sit by die straatkafee met die lekkerste atmosfeer om te kyk na al die mense.
Handhaaf daagliks die volgende reisformule: Beplan een ding en los die res vir kans. Leer, ontdek en proe iets nuuts. En eindig die dag in dankbaarheid.
Kry ons nuutste toere en spesiale aanbiedinge eerste in jou inkassie