Droom. Leef. Reis
Ontdek jou Reisstyl
Moenie ons   woord daarvoor vat nie
Geplaas op Google Google
Elma Stephan profile picture
Elma Stephan
Google star 1Google star 2Google star 3Google star 4Google star 5Trustindex verifieer dat die oorspronklike bron van die resensie Google is.
⭐️⭐️⭐️⭐️⭐️ Meditereense Bootvaart - Oktober 2026 Ons Mediterrense bootvaart was 'n onvergeetlike ervaring. 'n Groot verskeidenheid pragtige bestemmings in Spanje, Italië en Frankryk is besoek. Ons het die voorreg gehad om baie nuwe plekke, kulture en besondere belewenisse te ontdek. Die toer was uitstekend georganiseer en dit was heerlik om die reis saam met 'n vriendelike en gesellige groep medereisigers te beleef. Die goeie gees en kameraadskap in die groep het beslis bygedra tot die sukses van die toer. 'n Spesiale woord van waardering aan Marius en Janie Greeff, wie se bekwame leiding, professionele organisasie en besondere omgee vir elke reisiger die hele ervaring uitstaande gemaak het. Hulle kennis, entoesiasme en aandag aan detail het verseker dat alles glad verloop het en dat ons elke oomblik ten volle kon geniet. Baie dankie aan Winskoop Toere vir 'n uitstekende reis. Ons kan hierdie toer en toekomstige reise saam met julle met groot vrymoedigheid aanbeveel.
Geplaas op Google Google
Lizelle Pienaar profile picture
Lizelle Pienaar
Google star 1Google star 2Google star 3Google star 4Google star 5Trustindex verifieer dat die oorspronklike bron van die resensie Google is.
Great touring company with great touring guides. We believe they are the best in the business. We have been on 2 tours with them already and make use of them again in future. Lizelle & Sakkie Pienaar
Geplaas op Google Google
Sakkie Pienaar profile picture
Sakkie Pienaar
Google star 1Google star 2Google star 3Google star 4Google star 5Trustindex verifieer dat die oorspronklike bron van die resensie Google is.
We joined the Winskoop Toere tour operator for a 2nd tour abroad. They once again did not dissappoint us at all. Their tour program was great, their administration was impeccable and the tour leaders, Marius and Janie did a wonderful job in guiding the group of 48 to the T. We will definetly make use of their services again in future. Sakkie & Lizelle Pienaar
Geplaas op Google Google
Ciëtte Küsel profile picture
Ciëtte Küsel
Google star 1Google star 2Google star 3Google star 4Google star 5Trustindex verifieer dat die oorspronklike bron van die resensie Google is.
Sjoe, ons het behoorlik geleef, geëet, gereis en gedroom saam met Winskoop Toere in Italië! ​Die verblyf was haarfyn beplan—altyd perfek geleë om ons moeiteloos by plekkies te kry, ’n rustige hawe ná ’n dag vol avontuur, en soms plekke wat jou wegvoer na ’n droomwêreld wat jy gedink het net in stories bestaan. ​Die toerleiers is uiters bekwaam, hartlik en voel sommer vinnig soos familie. Daarby was die plaaslike Italiaanse gidse ongelooflik kundig, passievol en interessant. ​Baie dankie, Winskoop Toere, dat ons met gemoedsrus saam met julle kon reis en herinneringe kon maak wat ’n leeftyd sal hou. Ons beveel julle met die grootste vrymoedigheid aan!
Geplaas op Google Google
Tossie Tossie profile picture
Tossie Tossie
Google star 1Google star 2Google star 3Google star 4Google star 5Trustindex verifieer dat die oorspronklike bron van die resensie Google is.
Wat 'n wonderlike toer na Italië deur Winskooptoere! Uitstekende toerleiers het gesorg vir 'n onvergeetlike ervaring.
Geplaas op Google Google
Lianie Bakkes profile picture
Lianie Bakkes
Google star 1Google star 2Google star 3Google star 4Google star 5Trustindex verifieer dat die oorspronklike bron van die resensie Google is.
Wat n wonderlike toer! Ek weet amper nie waar om te begin nie. Van die begin tot die einde was alles net lekker! Ons toerleiers was altyd hulpvaardig en vriendelik. Sou dit nie ander wou doen as om saam met Winskoop toere te reis nie!
Waarom WinskoopToere
waarom reisigers al vir meer as twee dekades WinskoopToere as reisvennoot kies om die wêreld te verken.

DEKADES SE ERVARING

Met meer as 20 jaar se ervaring weet ons wat 'n reis besonders maak. Ons kennis, passie en persoonlike aanslag maak die verskil.

UITSTEKENDE WAARDE

Ons stel elke toer sorgvuldig saam om die beste moontlike reiservaring teen 'n billike prys te bied – sonder om op gehalte in te boet.

ONS SORG VIR ALLES

Vlugte, hotelle, vervoer, etes en uitstappies – alles sorgvuldig gereël en by jou toerprys ingesluit. Jy pak jou tasse, ons sorg vir die res!
Droom. Leef. Reis

Kry ons nuutste toere en spesiale aanbiedinge eerste in jou inkassie

Nuusbriewe
WhatsApp Toerledeportaal FAQ